Friday 31 December 2010

Karin Brits Vermeulen...

Mis jou baie,baie ou Markies, ek stuur vir jou my briefie Hemel toe, jy weet wat daar in staan....So baie vrae so min antwoorde...Tella mis oom baie en Renier & Amelia onthou julle geselsies by hulle pa se troue so ja jy is in ons harte vir altyd. Lovies****

No comments:

Post a Comment