Friday 31 December 2010

Lizelle Overton...

Deon.... ek dink verskriklik baie aan jou.
Marco, jou lewe het so baie beteken en ek't so baie by jou geleer... Jy't my geleer om voluit te leef, laf te wees en gelukkig te wees met wie ek is as mens. Vrydag aand het ek steeds gehuil oor jou en ek't iets geleer uit jou dood. Ek't geleer om te groet sonder om jou te kan sien, om jou... lief te he en altyd in my hart te dra, meeste van als jy't my voorberei vir wat Saterdag oggend vir my voorgele het...

No comments:

Post a Comment