Friday 31 December 2010

Marie Jacobs...

Ai, ek is so geskok om van Marco te lees. Die pragtige seun vir wie ek skool gehou het in Phalaborwa! Deon, ek het alles gelees. Baie sterkte! Mag jy vertroosting vind! Die laaste fb inskrywings van hom is kosbaar. Hy het sy laaste paar dae voluit geniet saam met sy Vader in Sy Skepping! Lees dit weer. Hy was op pad Huis toe! Bid vir jou.

No comments:

Post a Comment