Monday 14 March 2011

Chantelle Vermeulen...

awww Oom marco,mis oom baie dinge sal nooit die selfde wees sonder oom nie,oom was die een wat altyd daar was vir ons vandat ek gebore was,oom was die beste ooit en sal altyd nog wees maak nie saak waar oom is nie sal oom nog eendig sien net soos oom en oom deon in my lewe in gekom het...wens ek kon oom nog net een laste keer gesien het maar oom sal altyd in my hart bly vir ewig en altyd...love you for ever and always oom ; )

No comments:

Post a Comment