Wednesday 27 April 2011

Bianca Jooste...

Liefste oom marco ek sal nooit jou energie wat jy gehaad het vergeet nie! Jy was altyd graperig en jyt altyd n smile op jou gesig gehaad! Ek dink noggals baie aan die tyd toe ek in kraam was met alicia toe vra jy my nog wanneer die volgende kind is? Ekt gese nooit weer nie,maar jy smile seker vir my daar bo?! Want ekt 2jaar later nog n dogtertjie gekry! Jy sal gemis word en altyd in my memory wees! Liefde bibi

No comments:

Post a Comment