Friday 22 July 2011

Swaar Tye...!

Liewe Vriende,
Dis met ‘n swaar hart dat ek vir julle moet skryf. Dit gaan op hierdie stadium finansieël nie te goed nie, soos julle kan sien:

* Ek eet vrot kaas ...

*Ek eet uitgedroogde vleis ...


*Ek drink ou wyn ...

*Nie een van my karre het meer ‘n dak nie ...

*En my bad is buite my huis!
Maar ek veg voort ... ek glo daar sal weer beter tye kom!!!

No comments:

Post a Comment